Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5


Friday, 8 January 2016

Thank you #57

Hi daar,

ek hoop julle het almal n goeie begin van 2016 gehad. Daar is al klaar n week van die nuwe jaar verby. Voor ons sien is dit al klaar die helfde van die jaar.

Challenge #57 op Scrapping4funChallenges het begin. Hop gerus oor en neem deel aan die pret.
Ons Challenge is n "Anything Goes plus n Digi"

Hier is my kaartjie


Ons "Sponsor" is


Dankie vir die inloer.
Be Happy Be Creative


Wednesday, 30 December 2015

Summer- Journal pages

Hello everyone,

it's time for another Challenge at Scrapping4funChallenges.
The theme is Summer or Winter, you can create a Layout, Card, Canvas, Mixed Media, or Off-the-Page creations. Visit our fun blog for more detail.

After weeks of heavy rain, our summer has arrived, and it's hot. I felt like I have no angry,  and my blood is boiling. We bought an Aircon, we had to go to 5 different stores. So awesome, the home is pleasant and I can stay out of the fridge now!!!!!!!

I created two different double journal pages.

I enjoyed this one. I have the Pomegranate stencil from Balzer Designs for a while.
When I saw this image on the net I thought this is now the time to use this stencil. 
I print this image out and cut some of my scrap paper and turned her into a paper doll.




Thank you for your visit!
Be Happy Be Creative

Friday, 11 December 2015

Glitter man #56

Hallo daar,

alweer twee weke verby en dan is dit natuurlik tyd vir n nuwe "Challenge".
Scrapping4funChallenges se nuwe Challenge is n "Anything Goes plus Christmas/Winter digi".

Gaan kuier gerus en neem deel in al die pret. 
Ons het ook wonderlike sponsors.
Challenge #56 se sponsor is 



Elke DT kon haar digi kies.
Ek het die klein mannetjie gekies wat ek gebruik het in my Layout.
Daar is nog geen foto nie want ek het die layout gemaak vir ons kleinkind wat eers volgende jaar gebore word. Ons weet nou al dit gaan n seuntjie wees. Ons is baie opgewonde.

Hier is my DT layout vir Scrapping4funChallenges 
Die lig is n bietjie swak. Ons het nou vir n paar dae net mis met geen son. Hoop julle kan die glitter sien.
Die seuntjie agter die foto deel is n "tag" wat ek kan uittrek om iets op te skryf. Die seuntjie voor het ek op verskillende Bo Bunny   "Blitzen" papier gedruk en uitgesny.
Die geskenk pakkies is ook uitgesny en opgelig.


Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative

Friday, 27 November 2015

Best Wishes #55

Hallo daar,

Ons het weer n nuwe "Challenge" op Scrapping4funChallenges.
Dit is Challenge #55 - Use a Digi

Ons het n wonderlike Sponsor

I am so delighted to sponsor this challenge. I absolutely love Art & Crafts! 
I have a bachelor's degree in Fine Arts. But my first drawing lessons were received from my father, he is a painter too.
For many years, I painted portraits, caricatures, and child´s illustrations.
My hope is that you find in my shop graphics that make you smile and inspire you to create many things :)

Esty Shop

Challenge Blog

Facebook Fan Group

Julia Spiri on Pinterest

Julia Spiri on Google+

Ek het die mooiste digi gekies en n kaartjie gemaak.
Ek het baie lank terug n Digi gebruik vir n kaartjie maar ek sal sê hierdie is my eerste Digi wat ek gebruik het. Dit was vir my n Groot "Challenge" gewees. 
Na n hele paar digi's wat ek geprint het op verskillende papier, verskillende markers en inkleur potlode, was die my laaste probeer slag en weet ek sal nog baie moet oefen. 😊 
Is inkleur nie veronderstel om jou rustig te maak nie? Wel, meskien na n paar Digi's maar in hierdie kuns is nog baie om te leer. 

Hier is my DT kaartjie vir Challenge #55
Jy kan die Digi hier vind.


Dankie vir die inloer.
Hop oor na Scrapping4funChallenges en neem deel in die pret.