Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5


Friday 13 November 2015

Christmas card

Hallo almal,

Hierdie jaar het so vinnig verby gegaan. Ek kan nie glo dit is nog net 6 weke voor kersfees. Ek hoop dit gaan goed met almal en dat julle nie in te veel "stress" is met al die kers reelings en vakansie planne nie. 
Ons geniet dit om elke jaar na kersmarkte gaan kyk. My man en ek het besluit hierdie jaar gaan ons na Prague. Natuurlik sal ons ook in Switzerland die markte gaan besoek veral in Zürich. Die kristal kersboom is altyd n gesig om te sien. Ek sal foto's plaas op my blog van die markte wat ons sal besoek.
Op die oomblik is daar nog geen sneeu insig nie. Ek is nie so seker of ons n wit Kersfees gaan hê nie, dis nog heeltemal te warm.

Scrapping4funChallenges se nuwe Challenge is op.
Die Challenge is "Traditional Christmas Colors"
Julle kan enige iets maak. Gaan loer gerus in by Scrapping4funChallenges en neem deel in die pret.


Ons Sponsor vir Challenge 54 is 


Hier is my kersfees kaartjie wat ek gemaak het. 
My eerste vir hierdie jaar.



Dankie vir die inloer!!

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by.
Those leaving a comment on any posts on RachelleS Creations blog do so in the knowledge that their name and blog link are visible to all who visit this blog and by providing the comment, they have published their own personal details on this blog and also consented to that personal information being seen.
Please know that your comment is valued.
Hugs Rachelle