Hello daar,
en hier gaan ons klaar in die laaste week van Januarie.
Weet nie waar almal woon nie, maar hier in Switzerland is die kersvader sjokolade skaars van die rakke en ek sien in een winkel al klaar Paashase. Voor ons sien dan is die jaar al half pad verby.
Ons nuwe Challenge by Scrapping4funChallenges is nou op die blog.
Challenge #58 is n "Anything Goes"
Ek het n Jornaal gemaak. Die stempel is van Prima Dolls en ook die blomme
Ons het n wonderlike Sponsor
Gaan kuier gerus by Scrapping4funChallenges en neem deel in die pret!!!
Hier is my Jornaal
Dankie vir die inloer!!
Be Happy Be Creative
No comments:
Post a Comment
Thank you for stopping by.
Those leaving a comment on any posts on RachelleS Creations blog do so in the knowledge that their name and blog link are visible to all who visit this blog and by providing the comment, they have published their own personal details on this blog and also consented to that personal information being seen.
Please know that your comment is valued.
Hugs Rachelle