Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5


Saturday 25 June 2011

The Wedding / Die Troue

Hallo, daar.

Sjoe, ek was n rukkie besig en het nie baie tyd gehad om te blog nie. Ek is besig met my seun en toekomstige skoondogter se trouversierings.
Die troukaartjies is klaar en uitgestuur. So nou mag ek die foto's wys en met julle deel. Die troue is die 5de Augtus 2011. Ek sal meer foto's van die tafel versierings na die troue op sit.

Hier volg die foto's.

Geseënde week vir almal.

Die trou kaartjie van buite met n "tag" aan wat hulle voorletters op is. T en L vir Tirza en Leon. Ek het n leer bandjie om gedraai. Dit lyk amper soos n pospakkie.


Die kaartjie aan die binne-kant met die uitnodiging en die cd (oor hoe hulle ontmoet het) daarin.


Nog een aan die binne-kant.


Die boksie wat op die tafel kom vir elke gas met n lekker sjokolade in.


Die boksie in die binne-kant.


Die naam plek kaartjies. Die name moet nog opgeskryf word.


Die naam "tags" wat elke gas gekry het.


Die gaste boek waar elke gas iets mooi's vir hulle kon ingeskryf het.




n Deel van een van die tafels


Die boks vir al die koevertjies en geld wat hulle ontvang het.


Dankie vir die inloer.
Lekker week vir almal 

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by.
Those leaving a comment on any posts on RachelleS Creations blog do so in the knowledge that their name and blog link are visible to all who visit this blog and by providing the comment, they have published their own personal details on this blog and also consented to that personal information being seen.
Please know that your comment is valued.
Hugs Rachelle