Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5


Thursday, 20 October 2011

Saved by Grace

Hallo weereens,

dit lyk of ek weer my mojo terug het en is nou weer lus vir al my craft goed. Ek het gisteraand laat aan die LO nog gewerk. Ek het n Let's Scrap sketch gebruik en besluit om die "border" n Gitaar te maak. Ek het die Gitaar in n boekie vorm gemaak. So as jy die Gitaar oop blaai dan is daar nog kleiner foto's binne-in.