Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5


Tuesday 26 April 2011

Moedersdag Kaartjies

Hallo daar,

Ek het vir my moeder en my skoonmoeder elkeen n moedersdag kaartjie gemaak.
Nou moet ek dit nog net hierdie week gepos kry, sodat dit in tyd in SA aankom.

Die blou kaartjie is vir my skoonmoeder.




Die pink kaartjie is vir my moeder